top of page


'Daai guitar solo het my huwelik gered'
- Youtube Comment
RUGGA BIO
Rugga Rock is in 2018 gestig deur Koos van der Wat (Havoc Vultures/BPJ) en Mike Butler (Brafcharge/FreeXMoney) onder die skadu van die Carlton Centre in Johannesburg.
Hulle eerste drie treffers - Bring Hom Terug, Ons Beker, en High Tackle, is vervaardig deur Nax (Van Pletzen/Hello Beautiful) wat ook 'n kragtige remix gedoen het van 'Ons Beker' namens Hello Beautiful.
Tydens die 2023 wêreldbeker het Koos Rugga Rock se mees populere lied tot dusver vervaardig met 'Bring Daai Beker Vir My', waar die gees van Mboka opgeroep is om die bokke te help wen. Met 'Die Beste Kant' vier Rugga Rock die bokke se 1 punt oorwinnings en die tong in die kies 'kant' grappie. Meer liedjies oppad !
bottom of page


















